Aikôna Moses!: Mag ek van die Bybel verskil oor vroue, gays en 'n hele rits ander goed?
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Te danke aan die wetenskap weet die moderne mens baie meer as wat Moses en Paulus geweet het. Daarom verskil die hedendaagse perspektief op vroue se rol in die huwelik, die kerk en die samelewing van die perspektief wat die bybelskrywers gehad het. Vroue mag vandag preek, Paulus het dit verbied.
Eweneens het Paulus die hertrou van geskeides belet, terwyl daar vandag selfs predikante is wat geskei is en in tweede huwelike verkeer.
Van homoseksualiteit het die bybeltyd se mense weinig geweet....






















