Apostroof

Apostroof

by Fanie Olivier

NOOK Book(eBook)

$10.49 $15.00 Save 30% Current price is $10.49, Original price is $15. You Save 30%.
Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
Want a NOOK ? Explore Now

Overview

Apostroof by Fanie Olivier

Fanie Olivier se treffende nuwe digbundel handel byna uitsluitlik oor die siekte en sterfte van sy geliefde vrou, Rike, en is aan haar opgedra. Dit is aangrypende, gestroopte en deerniswekkende verse deur ’n digter wie se stem veels te lank stil was.by 'n weerbegintoe, destyds, was mens dapperdwaas en dom,het liefde orals in kosmosplate uitgeblom.nou trap jy dubbeltjie versigtig, aalwynkrap en die bitter van pyn laat jou stom. gedagte‘n teks bring altyd iets in berekening.die lewe, eweneens in sy verrekeningvan soveel sonne, soveel mane, soveel,rym dit op dat, spel uit in sy betekening.

Product Details

ISBN-13: 9780798154895
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 04/06/2010
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 64
File size: 191 KB

Read an Excerpt

Fanie Olivier se treffende nuwe digbundel handel byna uitsluitlik oor die siekte en sterfte van sy geliefde vrou, Rike, en is aan haar opgedra. Dit is aangrypende, gestroopte en deerniswekkende verse deur ’n digter wie se stem veels te lank stil was. 

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews