Bak met Josh

Bak met Josh

by Josh Thirion

NOOK Book(eBook)

$3.49 $5.00 Save 30% Current price is $3.49, Original price is $5. You Save 30%. View All Available Formats & Editions
Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
LendMe® See Details
Want a NOOK ? Explore Now

Overview

Bak met Josh by Josh Thirion

Bak met Josh spruit uit die suksesvolle Kook met Josh, waarvan meer as 10 000 kopieë in Afrikaans en Engels verkoop het sedert die bekendstelling in 2012. Bak met Josh bevat Josh se gunstelingbakresepte Elke hoofstuk bevat pragtige kosfotografie, Josh se eie illustrasies en stap-vir-stap strokiesprente. Terwyl die kleingoed wag vir hul heerlike lekkernye om klaar te bak, kan hulle ook die prettige speletjies en aktiwiteite in Bak met Josh, soos verbind-die-kolletjies, woordspeletjies, blokkiesraaisels en inkleur, geniet. Josh sluit ook ’n kleurvolle bladsye met prettige feite en bakwenke in – kinders sal beslis iets nuuts leer! Bak met Josh bevat meer as 40 resepte wat wissel van gunstelinge soos wortelkoek en piesangbrood, tot nuwe, interessante resepte soos die Miljoenêr-in-wording sjokoladekoek, horing-kolwyntjies en sjokolade-lawa-koekies. Bak met Josh sal jonk en oud inspireer om heerlike gebak vir die hele gesin te maak. Selfs Gordon Ramsey het opgemerk: ‘Josh is besonder talentvol in die kombuis en boonop so jonk! Hy is voorwaar ’n inspirasie vir ander kinders wat graag wil kosmaak. Sterkte!’

Product Details

ISBN-13: 9781432303891
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/22/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 96
File size: 22 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 8 - 12 Years

About the Author

Josh Thirion is 10 jaar oud, talentvol en het hope passie vir kos en kosmaak. Sy eerste boek, Kook met Josh, het meer as 10 000 verkope opgelewer en het die kategorie vir die beste kinder-resepteboek ter wêreld by die onlangse Gourmand Cookbook Awards in Parys gewen. Josh is mal daaroor om te teken, veral strokiesprente.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews