Bitter die Wraak: 'n Suid-Afrikaanse Held se Stryd in die Franse Vreemdelegioen, Boek 18
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Drie legioensoldate word vir dood agtergelaat.
’n Redding volg wat glad nie ’n redding is nie.
En ’n keuse wat geen keuse is nie.
Sahara woestyn, 1940-1960. In die hitte van die versengende Sahara het legioensoldaat Teuns Stegmann se tyd min geraak. Agtervolg deur aasvoëls en sterwend van die dors, weet hy en sy wapenbroers dat hul einde naby is. Maar toe ’n geheimsinnige vreemdeling uit die woestynhitte se gloed verskyn en redding aanbied, ontdek hulle hul nagmerrie het so pas begin. Hul r...























