Book Haul is Back! 50% Off Hundreds of Hardcovers And More Deals Shop Now In Stores & OnlineBook Haul is Back! 50% Off Hundreds of Hardcovers And More Deals Shop Now In Stores & Online

Die !gais van die Nama

Paperback
$20.99
Promotion message icon

Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More

Formats
In stock
This item is currently out of stock online.
Free standard shipping on orders over $60
Select a store to view item availability.
!Gais van die Nama speel af teen die agtergrond van die Franse Hugenote se koms aan die Kaap en Simon van der Stel se koper-ekspedisie na Namakwaland in 1686. Frans, 'n vlugteling uit Frankryk na Holland, word deur die VOC aangestel as kartograaf. Frans en sy broer besluit om na die Kaap te versit te midde van Frans se geloofstryd en die neerhalende behandeling deur Hollanders wat die Hugenote sien as Frans-gesindtes tydens die Oorlog van Devolusie. Sy geloofstryd verdiep deurdat hy aan die...