Die Swaardvegter: 'n Kaapse seerower avontuur, Boek 1
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
’n Vader word vermoor.
’n Seun word vir die misdaad verkwalik.
’n Gewetenlose seerowerkaptein neem sy gestalte aan.
Ontdek die Goue Era van Seerowery (1690-1720), waar die verraderlike waters van die Kaap die Goeie Hoop slegs die aanvang is van ’n wêreldomvattende avontuur.
Oloff van Wagenaar seil vanaf Holland na die Kaapkolonie met die hoop op ’n hereniging met sy vervreemde vader. In stede daarvan tref hy sy tuiste in puin aan, sy vader om die lewe gebring, en hy word van die brutale daa...























