Die uil in die ysbos
Gracie-Jane Coetzee se eerste kleinkind word gebore kort voordat die president die eerste inperking aankondig. Gracie is ’n skrywer en illustreerder van kinderboeke, en nie juis ’n konvensionele ouma nie. Sy verkies die geselskap van haar getroue basset-hond bo enige ander verhouding in haar lewe. Saans wanneer PTS haar tussen die mure van haar huis rondjaag en die gevoel van onheil soos ’n uil op die dak kom sit, dokter sy graag die kompulsief obsessiewe simptome met ’n glasie wyn of twee . . . 
1139700066

15.46 In Stock
Die uil in die ysbos

Die uil in die ysbos

by Susan Coetzer
Die uil in die ysbos

Die uil in die ysbos

by Susan Coetzer

eBook

$15.46 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Gracie-Jane Coetzee se eerste kleinkind word gebore kort voordat die president die eerste inperking aankondig. Gracie is ’n skrywer en illustreerder van kinderboeke, en nie juis ’n konvensionele ouma nie. Sy verkies die geselskap van haar getroue basset-hond bo enige ander verhouding in haar lewe. Saans wanneer PTS haar tussen die mure van haar huis rondjaag en die gevoel van onheil soos ’n uil op die dak kom sit, dokter sy graag die kompulsief obsessiewe simptome met ’n glasie wyn of twee . . . 

Product Details

ISBN-13: 9780798180580
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 06/06/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 416
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Susan Coetzer is landswyd bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar topverkoperroman, Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Sy woon en werk in Johannesburg en toer gereeld deur die land met haar eenvrouvertonings. Selma en Louise het in 2018 by H&R verskyn.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews