Die windvanger

Die windvanger

by Breyten Breytenbach

NOOK Book(eBook)

$14.49 $19.00 Save 24% Current price is $14.49, Original price is $19. You Save 24%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Overview

Die windvanger was Breytenbach se eerste bundel nuwe verse sedert die publikasie van sy Papierblom in 1998 (dit was onder die naam Jan Afrika), wat in 1999 met die Hertzogprys bekroon is. Hier vind die leser weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood. Maar veral weer, en méér, die kwelling oor die doeltreffendheid van die woord, soos in die gedig “New York, 12 September 2001”: ‘sal enige gedig eendag iewers ooit genoeg gewig mag hê /om ’n handskrif te laat wat praat van val en vergeet ...’ En teen die einde van die bundel: ‘En wat sal ek sê het ek geleer, behalwe om met woorde /te speel tot aan die uur van my dood?’ Die windvanger is in 2008 bekroon met die Hertzogprys, W.A. Hofmeyr-prys, die UJ-prys en die Protea-prys vir poësie.

Product Details

ISBN-13: 9780798160032
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 04/17/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 184
File size: 4 MB

About the Author

Breyten Breytenbach woon al dekades lank in Parys, Frankryk en is ook ’n bekende skilder. Sy poësie en prosa het in verskeie tale verskyn, maar sy werk is veral bekend in Suid-Afrika, Frankryk, Nederland, Engeland, Amerika. Hy het twee keer die Hertzogprys vir poësie ontvang – in 1999 en 2008. Die windvanger is bekroon met die Hertzogprys, WA Hofmeyr-prys, UJ-prys en Protea Poësieprys.

Read an Excerpt

Die windvanger was Breytenbach se eerste bundel nuwe verse sedert die publikasie van sy Papierblom in 1998 (dit was onder die naam Jan Afrika), wat in 1999 met die Hertzogprys bekroon is. Hier vind die leser weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood. Maar veral weer, en méér, die kwelling oor die doeltreffendheid van die woord, soos in die gedig “New York, 12 September 2001”: ‘sal enige gedig eendag iewers ooit genoeg gewig mag hê /om ’n handskrif te laat wat praat van val en vergeet ...’ En teen die einde van die bundel: ‘En wat sal ek sê het ek geleer, behalwe om met woorde /te speel tot aan die uur van my dood?’_x000D_

_x000D_

Die windvanger is in 2008 bekroon met die Hertzogprys, W.A. Hofmeyr-prys, die UJ-prys en die Protea-prys vir poësie.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews