Digters is Stigters: 'n Honderd en Enkele Gedigte
Paperback
$16.95
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.Learn More
Select a store to view item availability.
Kom duik diep in die wonderwêreld van meer as 'n honderd
splinternuwe Afrikaanse gedigte wat die tradisionele digkuns
en die moderne saamsmee. Met meer as 150 bladsye is daar
iets wat elkeen kan vind wat resoneer of inspireer of ons
met ander mense en herinneringe verbind.
In Stephan se woorde:
My septer is my pen
waarmee ek harte wen
en my ryk van lekkerkry
grensloos verder uitbrei.
Kom reis saam in my verre
verby planete en sterre.
Kom reis weer terug
smarteloos en lig -
dan kan jy my ook wys
hoe lyk j...






















