Huilboek
By Ryk Hattingh
Paperback
$18.45
By Ryk Hattingh
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Select a store to view item availability.
Huilboek is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is 'n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960's aan die Oosrand. Wie wás die kind op die stoep saam met sy ma en pa en ouma en boeties en Outa Toon? En wie was Outa Toon, van wie ons slegs die skouer en rug sien op 'n foto met pa en seuns? Die man wat vir Ryk gesê het, "Jy is mos die een met die hart."? Huilboek is 'n kragtoer.


