Huisies van papier

Huisies van papier

by Dalena Theron

NOOK Book(eBook)

$5.99 $9.56 Save 37% Current price is $5.99, Original price is $9.56. You Save 37%. View All Available Formats & Editions

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now
LEND ME® See Details

Overview

Groentjiejoernalis Anna is twee-en-twintig en woon saam met haar twee pa’s en ’n onheilige horde honde en katte op ’n klein plekkie in KwaZulu-Natal. Sy onthou hoe haar ouers se huwelik op die rotse beland het toe haar pa uit die kas geneuk het – ten aanskoue van konserwatiewe familielede, nuuskierige agies vir bure, en haar boheemse ma, ’n skrywer wat nou op goeie voet met Anna se pa’s verkeer. Dis wel nie aldag maklik om kop of stert uit te maak van wat aangaan in so ’n huishouding nie, veral nie noudat haar een pa met ernstige gesondheidsprobleme sukkel nie. Anna se werk by die koerant is ook nie sonder uitdagings nie. Maar hoe maak jy tyd vir jou eie lewe as jý die spil raak waarom dié hele spulletjie tol? In Huisies van papier vier Dalena Theron die liefde en familie in al sy kleurryke gedaantes.

Product Details

ISBN-13: 9781415206409
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/01/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 224
File size: 714 KB

About the Author

Dalena Theron is ’n joernalis met grade in die joernalistiek en sosiale antropologie van die Universiteit van Pretoria. Sy skryf ook kortverhale. Sy is in KwaZulu-Natal gebore en het in Pretoria en São Paulo gewoon en gewerk. Tans woon sy in Kaapstad saam met haar man en seun. Huisies van papier is haar eerste roman.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews