Inspirerende Gedigte
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Dit was Aand en dit was Môre die Sesde dag,
Adam het op sy Vrou gewag,
Aan die Slaap geraak en Wakker geword,
Toe vind hy dat sy een Ribbebeen kort,
Hy soek toe Hier en hy soek toe Daar,
Totdat hy Iemand in die Tuin gewaar,
Dit is 'n Vrou! Mooi, Lank en Skraal,
Hy herken sy Rib en hy gaan Haar haal.
Solank hulle nog Kaal kon loop was alles Goed,
Want Klere was Skaarse en Dure goed,
Totdat die Slang eendag vir Eva bel,
En vir haar 'n Ander Storie vertel,
Van die Boom van Kennis van Goed en Kwaad,
En hoe ...























