Keur van Verhale 3: Seisoene
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Seisoene is so deel van ons elkeen se lewe. In die bundel kortverhale bring die skrywers van die Boekehuis die seisoene na elke leser.
“Nee, Santa! Nie so nie, laat ek dit liewer self doen,” raas Marina du Plooy met haar dogter, terwyl sy „n rol van haar digte silwer hare in haar nek vou, steek sy „n laaste haarnaald op sy plek. “Ma, ek wil net help! Ma moet ontspan, alles is honderd persent reg! ” antwoord Santa en merk met goedkeuring die blink in haar ma se sagte oë. Ma en dogter kyk na m...





















