Book Your Summer Shop NowBook Your Summer Shop Now

Maar wie snoei die rose in die nag?

eBook
$11.23
Formats
Select a store to view item availability.

Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library

NOOK App

Download NOOK app

NOOK Devices

NOOK eReaders

  • NOOK GlowLight 4 Plus
  • NOOK GlowLight 4e
  • NOOK GlowLight 4
  • NOOK GlowLight Plus 7.8"
  • NOOK GlowLight 3
  • NOOK GlowLight Plus 6"

NOOK Tablets

  • NOOK 9" Lenovo Tablet
  • NOOK 10" HD Lenovo Tablet
  • NOOK Tablet 7" & 10.1"
  • NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
  • NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]

Free NOOK Reading Apps

  • NOOK for iOS
  • NOOK for Android

BN.com website

Go to your Digital Library in My Account

Abraham de Vries vermom sy “kontreiverhale” soms as “ernstige verhale” en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. In ’n vertroude vertellerstem, ’n stem wat byna uniek is in Afrikaans, word die leser herinner aan die verstrengeldheid van die magiese en aardse van ons lewens. Die verhale gaan onder meer oor spoke en vendusies, oor ’n nuwe lig op die bekende Stanley de Wit se ster teen die berg, die verteller se onpaar ooms, ’n vreemde ...