Minki se pajamapartytjie: Boek 2
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.
Maar toe die aand van die pajamapartytjie uiteindelik aanbreek, loop die een ding na die ander skeef. Minki se tweeling-boeties byt die llama-koekies se koppe af, daar mors naellak op...























