'n Man soos Pierre: 'n Pad na Glorie Roman
Paperback
$9.20
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.Learn More
Select a store to view item availability.
Landie Schoeman keer terug van Amerika met meer as net 'n enkelbesering. Dié herstel vinniger as die pyn en vernedering wat haar dansmaat haar besorg het. Sy is beslis nie gereed vir 'n nuwe verhouding nie, en beslis nie vir 'n man soos Pierre Basson wat so blatant sy vrou verneuk nie.
Pierre kan nie verstaan hoekom die aanvallige ballerina met die fyn sproetjies oor haar neus, niks van hom hou nie. Hy sal alles in sy vermoë doen om Landie te oortuig om hom 'n kans te gee - selfs met sy nomm...