Persomi
Boelie is mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die bywonerskind en haar biologiese pa is onbekend. Maar ’n baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen hulle . . . Tog hou iets Pérsomi terug. Waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as jong prokureur inwillig om die Indiërwinkeliers se gedwonge verskuiwings in die hof te beveg, bring dit haar in konflik met die gemeenskap – én met Boelie. Te midde van alles bly die vraag: Wie is Pérsomi se pa?
1118116020

16.41 In Stock
Persomi

Persomi

by Irma Joubert
Persomi

Persomi

by Irma Joubert

eBook

$16.41 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Boelie is mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die bywonerskind en haar biologiese pa is onbekend. Maar ’n baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen hulle . . . Tog hou iets Pérsomi terug. Waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as jong prokureur inwillig om die Indiërwinkeliers se gedwonge verskuiwings in die hof te beveg, bring dit haar in konflik met die gemeenskap – én met Boelie. Te midde van alles bly die vraag: Wie is Pérsomi se pa?

Product Details

ISBN-13: 9780624050926
Publisher: Tafelberg
Publication date: 09/09/2010
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 512
File size: 531 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Irma Joubert het in die Bosveld grootgeword en aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy het twee losstaande romans, ’n bundel kortverhale en drie trilogieë die lig laat sien. Anderkant Pontenilo het die ATKV-Woordveertjie vir Liefdesromans gewen. Vertalings van haar werk is in Nederland, Duitsland en Amerika uitgegee. Sy woon in die Paarl.

Read an Excerpt

Boelie is Mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die bywonerskind. Maar Pérsomi is slim, waarskynlik te danke aan haar onbekende biologiese pa. ’n Baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen Boelie en Pérsomi, maar iets hou Pérsomi terug – waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as baie jong prokureurtjie inwillig om die Indiërwinkeliers se gedwonge verskuiwing in die hof te beveg, bring dit haar in direkte konflik met die gemeenskap – én met Boelie. Te midde van alles bly die vraag: wie is Pérsomi se pa? En wanneer sy eindelik uitvind, hoe sal dit haar lewe beïnvloed? Want daar blyk ’n bloedverwantskap tussen haar en Boelie te wees . . . Hierdie roman, wat aansluit by die topverkoper Anderkant Pontenilo, speel af in die Bosveld teen die agtergrond van die stormagtige politiek van die 1940’s en die Apartheidswette van die 1950’s.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews