Book Your Summer Shop NowBook Your Summer Shop Now

Ruimtereis Na Nerens

Paperback
$11.99
Promotion message icon

Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More

Formats
In stock
This item is currently out of stock online.
Free standard shipping on orders over $60
Select a store to view item availability.

Elizabeth Moss - Bessie - se identiteit is gesteel. Sy is nou 'n gevangene met geheueverlies, op 'n gevaarlik aantreklike losprys jagter, Danie Landsberg, se ruimteskip. Danie maak haar bene lam, maar hy dink sy is 'n misdadiger en kan haar nie verdra nie. Hy vind eers later uit dat Naydien Huisamen die regte misdadiger is. Naydien, met die hulp van ruimterower, Tomas Salvinski, steel Bessie by die Landsbergs om die losprys op haar in te palm. Danie deurkruis die heelal om na Bessie te soek...