Solank Jy Staande Bly
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?
Op Maandag 19 Desember 2005 het ek geskryf, as jy nie opstaan en verder loop nadat jy gestruikel het nie, sal jy “opeindig plat op jou gesig. Mense – vriende, familie, en ’n paar vreemdelinge – sal jou help tot op ’n punt. Maar na ’n ruk sal ook hulle hul eie reise voortsit. Dit is eenvoudig hoe die lewe is.”
Op Donderdag 2 Junie 2011 het ek geskryf oor my eie lewensmaat: “As jy nie gelukkig is nie, sal sy jou help om die hindernis uit die weg te ruim, om jou prob...























