Toe ashope nog kampvure was: Stories om �� kampvure
By Abel Botha
Paperback
$8.75
By Abel Botha
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.Learn More
Select a store to view item availability.
Hierdie is 'n boek vir mense wat hou van die verplekke - daar waar min ander mense ook spore trap. Ook hulle wat lief is vir jag en die natuur. Hierdie boek vertel stories van ware gebeure en ver plekke, sommige wat lank gelede gebeur het. Dit gaan veral ook oor mense wat deur die jare dieskrywer se paadjie gekruis en sy lewe vol gemaakhet.






















