Van tegniek tot ampstaal: Die opkoms van Suid-Afrikaanse Gebaretaal as 12de amptelike taal van Suid-Afrika
Paperback
$28.10
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.Learn More
Select a store to view item availability.
Hierdie monografie bied 'n indringende blik op die unieke taalbeplanningsverhaal van Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT). Dit dokumenteer die dinamiese interaksie tussen vasberade Dowe veldtogvoerders, besluitnemers en ander rolspelers en komplekse wetgewende prosesse . Die skrywer neem die leser op 'n reis vanaf die eerste deurbrake in die Suid-Afrikaanse Skolewet van 1996 tot by die uiteindelike volle verampteliking, te midde van 'n konteks van "Verengelsingstirannie" en die stryd van minde...






















