Vaslê
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Ons het op 'n plaas naby Lambertsbaai gewoon totdat ek 9 jaar oud was en al wat ek daar kon vaslê was koejawels. Ons het natuurlik ook die veldkosse geken en het baie soorte bessies geëet en bolle en knolle wat ons uitgegrawe het. My oorlidde pa het daardie jare vir Lambertsbaai se Fabriek vis gevang. Toe verplaas hulle hom na Doornbaai en het hy weer vir daardie Fabriek vis gevang. Op Doornbaai was daar nie vrugtebome nie maar daar was wel baie veldkosse wat ons gegrawe het. Toe word my oo...























