Voorouer. Pelgrim. Berg.
eBook
$16.17
Collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Select a store to view item availability.
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Limit 1 per customer
’n Vrou, Katerina Steenkamp, haar oog ferm op die berg, gaan op ’n aanlyn dating site en ontmoet mense met onverwagse gevolge. ’n Man, sy kop vol apokaliptiese frases, patrolleer die strate sonder enige sigbare voorneme of doel. ’n Ander man hou die naghemel dop en wag op die koms van ’n elliptiese tuig. Nog ’n vrou, aan die einde van haar lewe, besin oor haar huwelik, en die lewens van haar drie susters.’n Uitdagende roman, wat bowenal dui op vernuwing in Winterbach se werk.























