Aan die windkant
eBook
$15.46
Collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Select a store to view item availability.
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Limit 1 per customer
Die wêreld is nie vir Liefka Naudé ʼn vriendelike plek nie. Haar uitdagende werk as bemarkingsbestuurder by ’n suksesvolle maatskappy gee darem betekenis aan haar lewe. Maar wanneer haar baas haar seksueel teister, bedank sy. Om weer balans te vind, besluit sy om ’n lewensverrykingskursus op ʼn klein Vrystaatse dorpie, Garsveld, by te woon. ’n Vreemde sameloop van omstandighede veroorsaak dat sy nog ʼn paar dae aanbly. En dan begin die poppe dans. Sy leer ken Sonnies, die gawe bouer. En Thoso ...



