Agter glas
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Ná die gewelddadige dood van 'n vriend dryf 'n jong man deur sy vroeë twintigs sonder vaste rigting. Hy werk nagte, drink te veel, en vermy die vrae wat almal aanhou vra: wat nou, en waarheen?
Tussen Durban se klubs, 'n gespanne verhouding met sy pa, en herinneringe aan 'n eenvoudiger verlede, word dit duidelik dat daar geen dramatiese breekpunt of redding wag nie-net die stadig-opbouende gewig van skuld, rou en wagtyd.
Hierdie roman is 'n intieme, realistiese portret van 'n man wat nie leer ...






















