There's still time! Find the perfect Father's Day gift with store pickup | Shop NowThere's still time! Find the perfect Father's Day gift with store pickup | Shop Now

Daniel se Dilemma: 'n Pad na Glorie Roman

Paperback
$12.15
Promotion message icon
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.Learn More
Formats
In stock
This item is currently out of stock online.
Free standard shipping on orders over $60
Select a store to view item availability.
Versoekings kom in baie vorms - solank dit net nie Melissa Roux is nie. Die vurige blondekop met die mooiste paar bene voorspel moeilikheid. Daniel Cooper het dit geweet die oomblik toe sy oog op die nuwe fisioterapeut van die Buffels geval het. As kaptein moet hy 'n voorbeeld stel en om op Melissa verlief te raak is nou nie juis die manier om dit te doen nie.
Melissa het al die eerste dag geweet dat Daniel 'n probleem gaan wees. Daar is geen manier wat sy haar loopbaan in die gevaar gaan st...