There's still time! Find the perfect Father's Day gift with store pickup | Shop NowThere's still time! Find the perfect Father's Day gift with store pickup | Shop Now

Dans met die dood

eBook
$3.99
Membership Card Icon
Collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Formats
Select a store to view item availability.

Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library

NOOK App

Download NOOK app

NOOK Devices

NOOK eReaders

  • NOOK GlowLight 4 Plus
  • NOOK GlowLight 4e
  • NOOK GlowLight 4
  • NOOK GlowLight Plus 7.8"
  • NOOK GlowLight 3
  • NOOK GlowLight Plus 6"

NOOK Tablets

  • NOOK 9" Lenovo Tablet
  • NOOK 10" HD Lenovo Tablet
  • NOOK Tablet 7" & 10.1"
  • NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
  • NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]

Free NOOK Reading Apps

  • NOOK for iOS
  • NOOK for Android

BN.com website

Go to your Digital Library in My Account

Limit 1 per customer

Dit klink of die dak van die Staatsteater in Pretoria lig soos die gehoor hande klap. Soos een man staan hulle op en klap hande. Hier en daar klink ‘n wolwefluit op. Die rede vir die oorweldigende applous is Retha Visser, die pragtige klein ballerina. Soos elke aand tevore, het sy die gehoor gaande met haar dans. Dit lyk kompleet of sy oor die vloer sweef. Met elke draai en swaai het haar swart, blink hare, vasgemaak in n bolla op haar kop, met sliertjies wat loshang, elke tree saamgedans. ...