Die Helde van Skilpadfontein
Paperback
$9.90
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.Learn More
Select a store to view item availability.
Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense. Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie verhaal word 'n ongewenste, landswye brandstoftekort die krisis waarin Mossie en sy fiets-vriend floreer. 'n Fiets gebruik mos nie petrol en diesel nie... Kom lees en sien hoe Mossie en Jumbo die helde van Skilpadfonte...






















