Leesgenot 10
Paperback
$11.99
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.Learn More
Select a store to view item availability.
Abishag Abishag se wêreld van eenvoud as wingerdoppasser en haar liefde vir Gideon, word in 'n oogwink verpletter toe haar ma en broers haar op die ouderdom van sestien jaar, as byvrou verkoop aan 'n wrede Romeinse man, Saulus. Abishag se verhaal vertel van 'n jong meisie wat deur geloof en deursettingsvermoë 'n groot invloed op baie mense se lewens het. Haar eie innerlike stryd veroorsaak 'n groot wroeging; sal sy ooit haar ma en broers kan vergewe omdat hulle haar lewe gesteel het vir eie...






















