Net Een Waarheid Volume 1: Droom om te leef
Paperback
$12.99
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Select a store to view item availability.
Arlene en Tony Harris se pasgebore seuntjie word uit die hospitaal gesteel. Veral Arlene sukkel om dit te verwerk. Twee jaar later vind die FBI 'n twee jarige seuntjie wat alleen op die San Francisco hawe ronddwaal, Arlene ken hierdie seuntjie uit as hulle baba wat gesteel was. Wanneer hierdie seun, Tyron, groter word, is al begeerte wat hy het om 'n tjellis te word. Arlene is egter so oorbeskermend oor hom dat sy hom nie toelaat om aan enige aktiwiteite by die skool deel te neem nie. Hy kr...






















