Veldpad van verlange

Veldpad van verlange

by Helena Hugo

NOOK Book(eBook)

$6.49 $7.00 Save 7% Current price is $6.49, Original price is $7. You Save 7%.
Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
Want a NOOK ? Explore Now

Overview

Veldpad van verlange by Helena Hugo

Paulie Hopkins het twee probleme: haar doktorsgraad wat sy moet afhandel en haar verloofde, dokter Lüther Meyerhoff. Van hierdie twee ag sy eersgenoemde verreweg die belangrikste, want daar lê vir hulle drie weke se veldwerk en insekte versamel op ’n plaas in die Vrystaat voor. Haar assistent van die dierkundedepartement is Andreas Bergh, ’n man met ’n voorliefde vir reptiele. Natika, sy modelmeisie, voltooi die span veldwerkers oor wie Paulie ernstige bedenkinge het. Soos sy verwag het, is daar van die eerste dag af haakplekke: Lüther en Natika kla oor die primitiewe verblyf, hulle moet sukkel oor toegegroeide plaaspaaie, daar is muskiete, watertekorte en kragonderbrekings. Intussen styg die kwik tussen die vier van hulle al hoër . . .

Product Details

ISBN-13: 9780624058618
Publisher: Tafelberg
Publication date: 03/21/2011
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 224
File size: 303 KB

Read an Excerpt

Paulie se doktorale studie in dierkunde moet klaarkom. Noodgedwonge moet haar hartchirurg-verloofde en haar assistent se model-meisie as helpers saamgaan. In die veld, tussen muskiete, onklaar waterpompe en die stof deur, kom allerlei spanninge tussen die twee paartjies na vore. Is Paulie se verhouding die regte een – of lê haar hartsgeluk by haar assistent?

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews