Waar is die kleure heen?

Waar is die kleure heen?

by Louisa du Toit

NOOK Book(eBook)

$6.49 $7.00 Save 7% Current price is $6.49, Original price is $7. You Save 7%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Product Details

ISBN-13: 9780624066606
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/20/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 224
File size: 532 KB

About the Author

Louisa du Toit is die naam waaronder Engela van Rooyen romantiese fiksie geskryf het. Engela is een van die veelsydigste skrywers in Afrikaans. Haar jeugboeke is gewild vir voorskryf en vertaling: na Engels en inheemse swart tale, met uvuzela in Pools. Engela se roman Vuur op die Horison was vier maande lank die uitgewer se topverkoper. Sy woon in Pretoria.

Read an Excerpt

“Die lewe . . . soms is alles so mooi. Net reg. Tot jy op ’n dag ontwaak en wonder: waar is die kleure heen?” Hierdie vraag teister nie net vir Fiona Collins nie, maar ook vir Meyer Bronkhorst en vir Laura. Sedert die verraad van Laura en sy broer Piet, het Meyer nog nooit weer in ’n vrou belang gestel nie. Hy wy sy lewe aan sy eksentrieke ma by wie hy inwoon, en ook aan sy statusbewuste suster met haar gesin. Maar slegs een ding in die lewe is seker: dat niks ooit dieselfde bly nie. Nie vir Fiona, vir Laura of Meyer, ook nie vir die vreemdeling wat onverwags op Sederburg opdaag nie. Die leser raak intens betrokke by die wel en wee van ’n aantal mense op die skynbaar vreedsame dorpie.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews