Jakes se Geheim: 'n Pad na Glorie Roman
Paperback
$16.00
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.Learn More
Select a store to view item availability.
"Fokus! Hou jou oog op die bal en bly weg van vroumense." As 'n professionele rugbyspeler het Jakes du Plessis se mantra nog altyd goed gewerk. Tydens 'n besoek aan Denver vir terapie, dreig ʼn ontmoeting met Angie Summers om Jakes se planne omver te gooi. Spoke uit sy verlede herinner hom hoekom hy nie uitgeknip is vir 'n verhouding nie en hy vlug terug na Suid-Afrika. Toe Angie vir Jakes du Plessis ontmoet, was sy verbaas deur die emosies wat die groot Suid-Afrikaner ontlok, veral omdat sy...






















