Die Vallei van Hinnom
By Pieter Gouws
Paperback
$14.99
By Pieter Gouws
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.Learn More
Select a store to view item availability.
Die 2de in die Nama-trilogie In die blommeprag van Namakwaland word sy die slaaf se slaaf wat haar in die Vallei van Hinnom intrek - ook haar seuns. Haar beproewing speel af tydens die pokke epidemie van 1713 toe amper 70% van die Khoi-bevolking uitgewis is. Lees ook die ander romans in die Nama-trilogie: Die !gias van die Nama Bittersoet wraak.






















